Long time no see: Lanklaas gesien
|
I missed you: Ek het jou gemis
|
What's new?: Wat is nuut?
|
Nothing new: Niks nuuts
|
Make yourself at home!: Maak of jy tuis is
|
Have a good trip: Geniet jou vakansie
|
Do you speak English?: Praat jy Engels
|
Just a little: Net ’n bietjie
|
What's your name?: Wat is jou naam?
|
My name is (John Doe): My naam is
|
Mr.../ Mrs. .../ Miss...: Mnr, Mev, Mej
|
Nice to meet you!: Bly te kenne!
|
You're very kind!: Jy is baie dierbaar!
|
Where are you from?: Waar kom jy vandaan?
|
I'm from the U.S: Ek is van Amerika
|
I'm American: Ek’s ’n Amerikaner
|
Where do you live?: Waar woon jy?
|
I live in the U.S: Ek woon in Amerika
|
Do you like it here?: Hou jy daarvan hier?/Is dit vir jou lekker hier?
|
Who?: Wie
|
Where?: Waar
|
How?: Hoe
|
When?: Wanneer
|
Why?: Hoekom
|
What?: Wat
|
By train: met die trein
|
By car: met die motor
|
By bus: met die bus
|
By taxi: in 'n huurmotor
|
By airplane: met die vliegtuig
|
Malta is a wonderful country: Malta is ’n wonderlike land
|
What do you do for a living?: Wat doen jy vir ’n lewe/bestaan?
|
I'm a (teacher/ artist/ engineer): Ek’s ’n onderwyser/kunstenaar/ingenieur
|
I like Maltese: Ek hou van Maltees
|
I'm trying to learn Maltese: Ek probeer Maltees leer
|
Oh! That's good!: O, dis goed!
|
Can I practice with you: Kan ek saam met jou oefen?
|
How old are you?: Hoe oud is jy?
|
I'm (twenty, thirty...) Years old: Ek’s (twintig/dertig) jaar oud
|
Are you married?: Is jy getroud?
|
Do you have children?: Het jy kinders?
|
I have to go: Ek moet gaan
|
I will be right back!: Ek is nou terug
|
This: Hierdie
|
That: Daardie
|
Here: Hier
|
There: Daar
|
It was nice meeting you: Dit was lekker om jou te ontmoet
|
Take this! (when giving something): Vat dit
|
Do you like it?: Hou jy daarvan
|
I really like it!: Ek hou baie daarvan
|
I'm just kidding: Ek maak net ’n grap
|
I'm hungry: Ek is honger
|
I'm thirsty: Ek is dors
|
In The Morning: In die oggend
|
In the evening: In die aand
|
At Night: In die nag
|
Really!: Regtig!
|
Look!: Kyk!
|
Hurry up!: Skud op
|
What?: Wat
|
Where?: Waar
|
What time is it?: Hoe laat is dit
|
It's 10 o'clock: Dit is 10 uur
|
Give me this!: Gee dit vir my
|
I love you: Ek is lief vir jou
|
Are you free tomorrow evening?: Is jy môre-aand beskikbaar?
|
I would like to invite you for dinner: Ek wil jou graag nooi vir aand ete
|
Are you married?: Is jy getroud
|
I'm single: Ek is enkellopend
|
Would you marry me?: Sal jy met my trou
|
Can I have your phone number?: Kan ek jou telefoonnommer kry
|
Can I have your email?: Kan ek jou e-posadres kry?
|
You look beautiful! (to a woman): Jy lyk pragtig!
|
You have a beautiful name: Jy het ’n pragtige naam
|
This is my wife: Dit is my vrou
|
This is my husband: Dit is my man
|
I enjoyed myself very much: Ek het dit baie geniet
|
I agree with you: Ek stem saam met jou
|
Are you sure?: Is jy seker
|
Be careful!: Wees versigtig
|
Cheers!: Gesondheid
|
Would you like to go for a walk?: Wil jy gaan stap
|
Holiday Wishes: Lekker vakansie
|
Good luck!: Voorspoed!
|
Happy birthday!: Baie geluk met jou verjaarsdag
|
Happy new year!: Voorspoedige nuwe jaar
|
Merry Christmas!: Geseënde Kersfees
|
Congratulations!: Baie geluk
|
Enjoy! (before eating): Lekker eet
|
Bless you (when sneezing): Gesondheid
|
Best wishes!: Beste wense
|
Transportation: Vervoer
|
It's freezing: Dis vriesend
|
It's cold: Dit is koud
|
It's hot: Dit is warm
|
So so: So-so |
|